Here is what the journo’s are saying

youtube5

June 2014

JOHNNY KOOK OP DAGBREEK: DAG 5

Die Kokkedoor-deelnemer, Johnny Hamman, het vir ons die week allerlei interessante disse met eiers voorberei. Hy sluit die week af met Sexy kwartel-eiers en 'n skemerkelkie. (more…)

Read the full article here
youtube4

June 2014

JOHNNY KOOK OP DAGBREEK: DAG 4

Kyk die YouTube video hier: Roereiers vir ontbyt. Ek is seker 'n hele paar van julle gaan ná hierdie insetsel vir julle roereiers maak. (more…)

Read the full article here
youtube3

June 2014

JOHNNY KOOK OP DAGBREEK: DAG 3

Kyk die YouTube video hier: Johnny Hamman maak vandag 'n Portugese dis met eier en rys. Vullende kos, sonder vleis vir die winter. (more…)

Read the full article here
youtube2

June 2014

JOHNNY KOOK OP DAGBREEK: DAG 2

Kyk die YouTube video hier: Ons Kokkedoor-kok vir die week is Johnny Hamman en hy maak vandag 'n baie interessante nagereg met eier. (more…)

Read the full article here
youtube1

June 2014

JOHNNY KOOK OP DAGBREEK: Dag 1

Kyk die YouTube video hier: Die Kokkedoor-deelnemer, Johnny Hamman, maak vandeesweek vir ons kos. Vandag fokus hy op teksture van wit... En die dis bestaan uit geroosterde blomkool, brie- en eiergebak, met saffraanstroop. (more…)

Read the full article here