JOHNNY KOOK OP DAGBREEK: DAG 3

Kyk die YouTube video hier: Johnny Hamman maak vandag ‘n Portugese dis met eier en rys. Vullende kos, sonder vleis vir die winter.