JOHNNY KOOK OP DAGBREEK: DAG 5

Die Kokkedoor-deelnemer, Johnny Hamman, het vir ons die week allerlei interessante disse met eiers voorberei. Hy sluit die week af met Sexy kwartel-eiers en ‘n skemerkelkie.