JOHNNY KOOK OP DAGBREEK: Dag 1

Kyk die YouTube video hier:┬áDie Kokkedoor-deelnemer, Johnny Hamman, maak vandeesweek vir ons kos. Vandag fokus hy op teksture van wit… En die dis bestaan uit geroosterde blomkool, brie- en eiergebak, met saffraanstroop.