Here is what the journo’s are saying

topblling

December 2014

Johnny & Marius on Top Billing!

Read the full article here
bygesê

October 2014

Kinkelkos vol stories

Read the Afrikaans article from  'Bygesê' written by Marliza van den Bergh. (more…)

Read the full article here
george

September 2014

Vrolike Kokkerdore kom Kook & Bekoor

See the article 'B3 tref George soos storm' down here. (more…)

Read the full article here
bravo

August 2014

Johnny Hamman cooks on Bravo!

SARIE het haar 65ste verjaardag met ‘n SARIE karamel-partytjie in die Kaapse kantoor gevier. Kokkedoor-wenner Johnny Hamman het ‘n viergangmaal gekook en talle bekendes het dié glansgeleentheid bygewoon. Anna-Mart van der Merwe, Emo Adams, Amy Kleinhans-Curd, Deon Lotz, Sandra Prinsloo, koskenners Errieda du Toit en Hetta van Deventer, radio-omroepers...

Read the full article here
arrow

July 2014

Borsspeld, Bangles en ‘n Blond gesels oor kook

Deur Marieke Snyman: Borsspeld, Bangles en 'n Blond bestaan uit Johnny Hamman, Marius Uys en Alet van der Westhuizen wat deelnemers van Kokkedoor 2014 was. Ek ontmoet hulle vir ontbyt by ‘n kafee in Kaapstad en oor koffie en geposjeerde eiers gesels ons oor alles Kokkedoor, hoe hulle lewens verander het en wat die toekoms...

Read the full article here
mfm

July 2014

Johnny on MFM

Listen how Johnny Hamman talks about his Slippery Spoon popup dinners on MFM.

Read the full article here
crush

July 2014

Slippery Spoon in Crush Magazine

Thanks to Crush Online Magazine for this stunning article about Slippery Spoon Pop-up Restaurant at Mervyn Gers Ceremic Gallery in Cape Town. (more…)

Read the full article here
juice

July 2014

Slippery Spoon in the Juice Magazine

For anyone looking for a gourmet meal comprised of modernist cuisine (think inflated mozzarella balloons filled with tomato foam) combined with a theatrical experience, you can’t go wrong with multitalented Johnny Hamman’s bimonthly dinners. (more…)

Read the full article here
youtube5

June 2014

JOHNNY KOOK OP DAGBREEK: DAG 5

Die Kokkedoor-deelnemer, Johnny Hamman, het vir ons die week allerlei interessante disse met eiers voorberei. Hy sluit die week af met Sexy kwartel-eiers en 'n skemerkelkie. (more…)

Read the full article here
youtube4

June 2014

JOHNNY KOOK OP DAGBREEK: DAG 4

Kyk die YouTube video hier: Roereiers vir ontbyt. Ek is seker 'n hele paar van julle gaan ná hierdie insetsel vir julle roereiers maak. (more…)

Read the full article here